Nuuspod
Nuuspod
  • Видео 1 766
  • Просмотров 12 257 747

Видео

OVK verduidelik oor mense wat nie kon gaan stem nie.
Просмотров 2 тыс.2 месяца назад
OVK verduidelik oor mense wat nie kon gaan stem nie.
Mmusi Maimane: There is life after the ANC and DA
Просмотров 1,6 тыс.2 месяца назад
Mmusi Maimane: There is life after the ANC and DA
Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie
Просмотров 17 тыс.2 месяца назад
Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie
What have you done to my country?
Просмотров 7 тыс.2 месяца назад
What have you done to my country?
Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas
Просмотров 38 тыс.3 месяца назад
Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas
Herman Mashaba: I trust Gayton more than the DA
Просмотров 21 тыс.3 месяца назад
Herman Mashaba: I trust Gayton more than the DA
Die DA gaan die Wes-Kaap verloor
Просмотров 50 тыс.3 месяца назад
Die DA gaan die Wes-Kaap verloor
So het Werner de Jager aan sy einde gekom
Просмотров 14 тыс.3 месяца назад
So het Werner de Jager aan sy einde gekom
Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons
Просмотров 10 тыс.3 месяца назад
Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons
Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer
Просмотров 3,6 тыс.4 месяца назад
Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer
Markus Jooste: Die swendelaar wat selfs vir Christo Wiese uit R60 miljard verneuk het.
Просмотров 11 тыс.4 месяца назад
Markus Jooste: Die swendelaar wat selfs vir Christo Wiese uit R60 miljard verneuk het.
Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie!
Просмотров 7 тыс.4 месяца назад
Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie!
VSA VERKIESING 2024: Biden is eintlik maar Obama se derde termyn
Просмотров 3,4 тыс.4 месяца назад
VSA VERKIESING 2024: Biden is eintlik maar Obama se derde termyn
John Steenhuisen: Ek sal vir seker 'n president met meer rugraat wees as Cyril
Просмотров 4,7 тыс.5 месяцев назад
John Steenhuisen: Ek sal vir seker 'n president met meer rugraat wees as Cyril
Ian Cameron sê hoekom hy DA kies om parlement toe te gaan
Просмотров 7 тыс.5 месяцев назад
Ian Cameron sê hoekom hy DA kies om parlement toe te gaan
Zuma se MK: Die Russe se truuk om KZN vir die ANC te red?
Просмотров 23 тыс.5 месяцев назад
Zuma se MK: Die Russe se truuk om KZN vir die ANC te red?
So verrinneweer misdadige landdroste SA regbank
Просмотров 12 тыс.5 месяцев назад
So verrinneweer misdadige landdroste SA regbank
Groblersdal 4: Die staat het geen kans op sukses, sê advokaat
Просмотров 17 тыс.5 месяцев назад
Groblersdal 4: Die staat het geen kans op sukses, sê advokaat
EKSKLUSIEF: OUERS VAN VERMOORDE NARKOTISEUR PRAAT
Просмотров 28 тыс.5 месяцев назад
EKSKLUSIEF: OUERS VAN VERMOORDE NARKOTISEUR PRAAT
Dubbelmoord op Nelspruit: Ondersoeker gee nuwe inligting
Просмотров 27 тыс.7 месяцев назад
Dubbelmoord op Nelspruit: Ondersoeker gee nuwe inligting
Dubbelmoord op Nelspruit: Hier is wat ons weet.
Просмотров 53 тыс.7 месяцев назад
Dubbelmoord op Nelspruit: Hier is wat ons weet.
Pieter Groenewald: Ek sien 'n regering van nasionale eenheid vir 2024
Просмотров 12 тыс.7 месяцев назад
Pieter Groenewald: Ek sien 'n regering van nasionale eenheid vir 2024
Carl Niehaus oor sy vriend Julius en die nostalgie van Kill the Boer
Просмотров 11 тыс.7 месяцев назад
Carl Niehaus oor sy vriend Julius en die nostalgie van Kill the Boer
Onderhoud met André de Ruyter vanuit VSA
Просмотров 54 тыс.7 месяцев назад
Onderhoud met André de Ruyter vanuit VSA
Wit mynwerkers se ondergrondse hel
Просмотров 21 тыс.7 месяцев назад
Wit mynwerkers se ondergrondse hel
Zuma gee die ANC 'n opstopper, maar verwag ander dramas
Просмотров 17 тыс.7 месяцев назад
Zuma gee die ANC 'n opstopper, maar verwag ander dramas
Bye maak meer mense dood as slange
Просмотров 9497 месяцев назад
Bye maak meer mense dood as slange
Kernkrag is 'n ideale wapen teen beurtkrag
Просмотров 8697 месяцев назад
Kernkrag is 'n ideale wapen teen beurtkrag
Kyk hoe vergiftig veedief beeste, polisie vou hande.
Просмотров 6 тыс.8 месяцев назад
Kyk hoe vergiftig veedief beeste, polisie vou hande.

Комментарии

  • @SakkieFourie
    @SakkieFourie 11 часов назад

    Sharon ek soek nie koffie beker nie maar n bierbeker. Ek wil graag n nuuspod T-hemp hê maar wel n 2xl .ek wil graag EFT betaal.groere

  • @user-yy4jc5ug2y
    @user-yy4jc5ug2y 12 часов назад

    Goedkoop politiek, en dit werk elke keer (sal ons die jong onderwyseres (Wes Transvaal) wie se loopbaan vernietig is deur DA vergeet)

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 13 часов назад

    Dit is gewoonlik mense wat nie reels nakom nie, of useless is, of nie kan presteer nie, wat agter rasisme. Water en olie meng nie en dit is ook hoe kulture werk. Hou skole apart en en suiwer en jy het geen probleme. Alles n pot ontlasting deur useless mense.

  • @PhillipLabuschagne-rc7yl
    @PhillipLabuschagne-rc7yl 14 часов назад

    Word swart mense se whatsapp groep lede se geselskap ook gemonitor en nag gegaan .

  • @PhillipLabuschagne-rc7yl
    @PhillipLabuschagne-rc7yl 15 часов назад

    Daai middel finger het begin in die tyd van artciry , boog skiet . Jy gebruik jou middel finger . As jy hulle vang word daai vinger afgekap . Dan het hulle net daai middel vinger gewys jy is nog reg of jy kan nie meer skiet nie .

  • @Strandloper02
    @Strandloper02 15 часов назад

    Kan ons dalk uitsluitsel kry oor die Algerynse bokser, Imane Khelif, as 'n vrou gebore is of nie?

  • @KlaraRvZ
    @KlaraRvZ 15 часов назад

    IWord Stroomop nog op Vrydae uitgesaai? Het Vrydagoggend 2de gesoek na Stroomop. Nêrens te vinde. Ook dieselfde met Nuusfokus vanmiddag 5de? Het dit gemis. Los alles om daarna te kyk. Voel erg teleurgesteld as niks opkom nie. Ek is wèl 'n intekenaar

  • @user-ey3bu3cj5c
    @user-ey3bu3cj5c 15 часов назад

    MIKRO

  • @user-ey3bu3cj5c
    @user-ey3bu3cj5c 15 часов назад

    Dan praat jy makro en Dan praat jy makro. Water een is dit?

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f 16 часов назад

    Kom ons Brackenfel hulle! 😂

  • @wilmameyer2886
    @wilmameyer2886 17 часов назад

    Hello Izak, mikro aggressie is maar 'n Afrikaner vroue ding ook

  • @cornelisloots242
    @cornelisloots242 18 часов назад

    Al wat hulle sal kry is weer net ń padteken

  • @georgestegmann5155
    @georgestegmann5155 19 часов назад

    Alleenlik 'n man wat verlief is wat so kan lag.

  • @lizevanderwalt1899
    @lizevanderwalt1899 19 часов назад

    Middag mense

  • @user-pd8bh6mx9b
    @user-pd8bh6mx9b 20 часов назад

    hulle maak my rasisties nogal lekker🤣🤣

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 20 часов назад

    More Izak lekker dag

  • @user-pd8bh6mx9b
    @user-pd8bh6mx9b 20 часов назад

    ons raak gatvol vir die tyers

  • @user-pd8bh6mx9b
    @user-pd8bh6mx9b 20 часов назад

    waar is DA

  • @chriswentzel452
    @chriswentzel452 21 час назад

    Die bliksems dink hulle is deel van jou en jou private lewe hulle is fokol van my hulle moet hulle opdingeheid los

  • @tambotikewererasmus3257
    @tambotikewererasmus3257 21 час назад

    Ja, laat hul maar skool skaak, binne 5 jaar is spogskool net nog ń lokasie-skool met vrot prestasie. Dis hoe cANCer werk, shame en hul kop dit steeds nie!

  • @LilianvanVuuren
    @LilianvanVuuren 21 час назад

    Oakley Smith is die ma van Mpofu Walsh, seun van Mpofu. Sy was Mpofu se lektor op Universiteit.

  • @verajappie9998
    @verajappie9998 21 час назад

    Ek weet nie meer wat rasisties is nie want jy in kan net na n sekere ras kyk dan sé hulle jy is rasisties

  • @shereencronje2838
    @shereencronje2838 21 час назад

    Nou verstaan ek die protea op jou agterkop hare😂

  • @barendgroenewald8500
    @barendgroenewald8500 22 часа назад

    Ek sien jy is op die pakslae kry uit 😂

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 22 часа назад

    Non palma sed ludo.......gaan nie oor wen nie maar oor deelname. Korrektiewe Dienste se sportleuse

  • @SalieZevenster
    @SalieZevenster 22 часа назад

    Ai ek geniet jou program so.Ek lag Lekker as jy begin lag.😂

  • @barendburger8345
    @barendburger8345 23 часа назад

    Waar marathon jy in die wildtuin? Nou vertex jy van n luiperd in n boom!! Neewat ek draf maar hier by die huis Die gevaarlikste dier hier is die ouvrou

  • @geraldrafferty5485
    @geraldrafferty5485 23 часа назад

    ALLES IS ALREEDS VIR HULLE GEGEE, SONDER ENIGE WEERSTAND, WAAROM AL DIE BOHAAI ! ONS DOEN TOG MAAR NIKS......RAAS NET EN LOS !!!!!!

  • @SPsalm24
    @SPsalm24 23 часа назад

    Hoekom is ons kerke/Christene so stil oor die saak van ANC by die wêreld hof? Wie is in die meerderheid in SA? Christene... Wonder maar net?

    • @DesireeSauer
      @DesireeSauer 21 час назад

      Christene en kerke is op papier, die werklikheid sit hulle op twee stoele

    • @nehemiagideonvandeventer3858
      @nehemiagideonvandeventer3858 21 час назад

      Van kerke se kant sal jy geen reaksie kry nie. Hul tree 100% polities korrek op. Aan die anderkant is ons 100de duisende wat vir Isreal bid en die oorlog volg.

  • @janinekayser4837
    @janinekayser4837 23 часа назад

    Mikro aggressie is as jy in engels skeletons 😂

  • @InaPretorius
    @InaPretorius День назад

    🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @Peace5139
    @Peace5139 2 дня назад

    Our Poisoned Land: Living in the Shadows of Zuma's Keepers.

  • @Brumby0
    @Brumby0 2 дня назад

    Jy is oor 'n dwaal indruk van Cyril. Hy is is uitsluitelik daarop uit om homself nog verder te veryk en die blanke volk soos padda's te kook - sy eie woorde.

  • @InaPretorius
    @InaPretorius 2 дня назад

    Groot fout gewees wat DA gemaak het

    • @InaPretorius
      @InaPretorius 2 дня назад

      Mag VF + met bekwame leierskap bou aan ‘n nuwe toekoms tot die volgende verkiesing 🙌🇿🇦

  • @rinapieterse3006
    @rinapieterse3006 3 дня назад

    Wow!!!

  • @MelanieThirion
    @MelanieThirion 3 дня назад

    Probeer 'Koer of Koes', dis glo die nuwe platvorm vir Afrikaanse enkelinge. Ek het nie kennis daarvan nie, maar weet van mense wat die klets-platvorm gebruik. As jy weer wil probeer😂

  • @oravandroogenbroeck3234
    @oravandroogenbroeck3234 3 дня назад

    Net weer ek. Ek het trane in my oë oor: find the Mandela in you!

  • @oravandroogenbroeck3234
    @oravandroogenbroeck3234 3 дня назад

    Gayton het vir my die regte resep beet. Ek stem saam met als wat jy sê oor Gayton. Hy is plat op die aarde en ek hoop regtig dat die top brass nie sy draadjie gaan knip nie.

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 3 дня назад

    As Hamas gelos word, gaan Europa en ander lande suffer, terreur is ons voorland.

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 3 дня назад

    Wat van Hamas?????? Net gekerm oor die Palisteine.

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 3 дня назад

    Max du Preez is n vierkantige boks. Hy moet uittree

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 3 дня назад

    Waar is Naledi Pandor? Arrogante wese.

  • @metsebeth7797
    @metsebeth7797 3 дня назад

    Hierdie dame moet beskerm word. Sulke mense is min-gesaai. Patricia, baie dankie vir jou goeie werk.

  • @user-gt2id8ev2p
    @user-gt2id8ev2p 4 дня назад

    Fout

  • @user-gt2id8ev2p
    @user-gt2id8ev2p 4 дня назад

    More almal en Isak

  • @annetjiehorn2760
    @annetjiehorn2760 4 дня назад

    Izak waar kan ons die hele toespraak ban Gayton kry. Ek sal graag baie graag na die hele toespraak wil luister.

  • @elizabethletape9248
    @elizabethletape9248 4 дня назад

    Ek stem absoluut volmondig met jou saam. Gayton is pynlik reguit, maar edel van inbors, not a phoney bone in his body. Suid-Afrika kan net van krag tot krag gaan as ons die strydbyle begrawe en ophou om mekaar op die baadjie te takseer.ñ Pragtige en opregte toespraak.Lieflik🤗💚

  • @ronelengelbrecht9174
    @ronelengelbrecht9174 4 дня назад

    Hi, Isak. Jy moet so ‘n bietjie loer na hierdie yster vrou. Wow! Sy kan darem waag om dinge aan te raak, wat ons graag wil, maar ons sal as ‘boos’ beskou sal word. 😝 So jammer, ja-nê.😉 ruclips.net/video/yKFFIm9k6N0/видео.html&si=q0W7xKuaNwAHHSaw

  • @PetrusBotha-l9y
    @PetrusBotha-l9y 4 дня назад

    😊

  • @123byme-digitalcreations6
    @123byme-digitalcreations6 4 дня назад

    Hierdie is absoluut een van die beste programme ooit. Knap gedaan Izak!. Ek is n groot fan. Wynand